MARKUS 1:16
MARKUS 1:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl Hy langs die see van Galiléa loop, sien Hy Simon en Andréas, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:16 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het langs die See van Galilea geloop. Hy het gesien Simon en sy broer Andreas gooi hulle visnette in die see, want hulle was vissermanne.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Eendag toe Jesus langs die See van Galilea loop, het Hy vir Simon en Simon se broer Andreas gesien waar hulle besig was om werpnette in die see uit te gooi. Hulle was vissers van beroep.
Deel
Lees MARKUS 1