MARKUS 1:10
MARKUS 1:10 Bybel vir almal (ABA)
En dadelik toe Jesus uit die water opstaan, het Hy gesien die hemel skeur oop en die Heilige Gees kom af na Hom toe soos 'n duif uit die lug afkom.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dadelik toe Hy opklim uit die water, sien Hy die hemele skeur en die Gees soos 'n duif op Hom neerdaal.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net toe Hy uit die water kom, het Hy die hemel sien oopskeur en die Gees soos 'n duif na Hom toe sien neerdaal.
Deel
Lees MARKUS 1