MATTEUS 1:25
MATTEUS 1:25 Bybel vir almal (ABA)
Hy het nie by haar geslaap nie, hy het gewag tot nadat die seun gebore is. Josef het die seun Jesus genoem.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hy het haar nie beken totdat sy haar eersgebore Seun gebaar het nie; en hy het Hom Jesus genoem.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het egter nie met haar omgang gehad voordat sy haar Seun in die wêreld gebring het nie. En Josef het Hom Jesus genoem.
Deel
Lees MATTEUS 1