YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MALEAGI 4:3

MALEAGI 4:3 Bybel vir almal (ABA)

Op daardie dag wanneer Ek doen wat Ek wil doen, sal julle op die slegte mense trap. Hulle sal wees soos kaf wat verbrand het.” Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Deel
Lees MALEAGI 4

MALEAGI 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En julle sal die goddelose vertrap, want hulle sal soos stof wees onder julle voetsole op die dag wat Ek skep, sê die HERE van die leërskare.

Deel
Lees MALEAGI 4

MALEAGI 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle sal die goddeloses vertrap dat hulle soos stof onder julle voete word die dag as Ek ingryp, sê die Here die Almagtige.

Deel
Lees MALEAGI 4

MALEAGI 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en julle sal die goddeloses vertrap. Ja, hulle sal as onder die sole van julle voete wees, op die dag wat Ek voorberei,” sê die HERE, Heerser oor alle magte.

Deel
Lees MALEAGI 4

MALEAGI 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En julle sal die goddelose vertrap; want hulle sal as onder julle voetsole wees op die dag as Ek dit doen, spreek die HERE van die leërskare.

Deel
Lees MALEAGI 4

MALEAGI 4:3 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag sal die onverskillige mense agterkom dat hulle niks is nie, maar julle sal sien dat die Here sy beloftes hou teenoor die mense wat Hom liefhet en na Hom luister.

Deel
Lees MALEAGI 4

MALEAGI 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE, die Almagtige, sê: “Op dié dag sal julle die goddeloses vertrap asof hulle stof onder julle voete is.

Deel
Lees MALEAGI 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's