YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MALEAGI 1:3

MALEAGI 1:3 Bybel vir almal (ABA)

maar Ek het nie van Esau gehou nie. Ek het Esau se nageslag, die Edomiete, weggevat van die berge waar hulle gewoon het en Ek het hulle land vir die jakkalse gegee.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

maar Esau het Ek gehaat en sy gebergte 'n wildernis gemaak en sy erfdeel aan die jakkalse van die woestyn prysgegee.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir Esau gehaat. Ek het sy bergland 'n verlate plek gemaak, sy woongebied vir die woestynjakkalse gegee.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

maar van Esau het Ek 'n afkeer en Ek het van sy bergland 'n verlate plek gemaak, sy erfdeel 'n plek vir die woestynjakkalse.”

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En ek het Esau gehaat en sy berge en sy erfdeel verwoes vir die jakkalse van die woestyn.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:3 Die Boodskap (DB)

Esau het Ek aan homself oorgelaat, al was hy Jakob se broer. Daarom is sy bergland vandag soos ’n kaal vlakte en is dit nie sy kinders wat daar bly nie, maar net ’n klomp woestynjakkalse.

Deel
Lees MALEAGI 1

MALEAGI 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

maar Esau verwerp. Ek het sy heuwelagtige grondgebied verlate gemaak en sy erfdeel verander in ’n woestyn, bestem vir jakkalse.”

Deel
Lees MALEAGI 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's