MALEAGI 1:2
MALEAGI 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Israeliete, Ek is lief vir julle. Maar julle vra vir My: ‘Hoe is U lief vir ons?’ ” Die Here sê: “Esau was Jakob se broer. Ek was lief vir Jakob
MALEAGI 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het julle liefgehad, sê die HERE. Nogtans vra julle: Waarin het U ons liefgehad? Is Esau nie die broer van Jakob nie? spreek die HERE. Tog het Ek Jakob liefgehad
MALEAGI 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het julle lief, sê die Here. Maar julle vra: “Hoe het U ons lief?” Esau was tog Jakob se broer, sê die Here, en tog het Ek vir Jakob liefgehad
MALEAGI 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek het julle lief,” sê die HERE, maar julle vra: “Hoe het U ons lief?” Die uitspraak van die HERE is: “Is Esau nie Jakob se broer nie? Tog het Ek Jakob lief
MALEAGI 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het jou liefgehad, spreek die HERE. Maar julle sê: Waarin het U ons liefgehad? Was Esau nie Jakob se broer nie? spreek die HERE, maar Ek het Jakob liefgehad