LUKAS 6:44
LUKAS 6:44 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want elke boom word aan sy eie vrugte geken. Want van dorings pluk mense nie vye nie, en van 'n doringbos pluk hulle nie druiwe nie.
LUKAS 6:44 Bybel vir almal (ABA)
Hoe weet 'n mens watter soort boom dit is? Jy kyk na die boom se vrugte. 'n Mens pluk nie vye van 'n doringboom nie. Jy kan ook nie druiwe van 'n doringbos pluk nie.
LUKAS 6:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elke boom word geken aan sy eie vrugte. Van dorings pluk 'n mens tog nie vye nie, en 'n mens sny ook nie druiwe van 'n doringbos nie.
LUKAS 6:44 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke boom word aan sy eie vrugte geken. Van doringstruike pluk 'n mens mos nie vye nie, en van 'n doringbos oes jy ook nie druiwe nie.
LUKAS 6:44 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke boom word aan sy eie vrug geken. Van 'n doringstruik pluk 'n mens tog nie vye of van 'n doringbos 'n tros druiwe nie.
LUKAS 6:44 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want elke boom word aan sy eie vrugte geken. Want van dorings pluk mense nie vye nie, en van 'n doringbos pluk hulle nie druiwe nie.