LUKAS 2:29
LUKAS 2:29 Bybel vir almal (ABA)
Here, U het gedoen wat U vir my gesê het. Nou kan ek sterf, ek is tevrede
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou laat U, Here, u dienskneg gaan in vrede volgens u woord
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Here, laat u dienaar nou in vrede gaan volgens u woord
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Nou, Here, kan U u dienskneg in vrede laat sterf, soos U gesê het.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Here, laat U dienaar nou in vrede gaan, volgens u woord.
Deel
Lees LUKAS 2