YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 13:9

LUKAS 13:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons volgende jaar vye kry, goed. So nie kan u hom uithaal.’”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:9 Bybel vir almal (ABA)

En as die boom volgende jaar vye dra, dan is dit goed. Maar as daar weer niks vye is nie, dan kan jy die boom uitkap.’ ”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As hy dan vrugte dra, goed; maar so nie, dan kan u hom anderjaar uitkap.

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Miskien sal hy dan volgende jaar vrugte dra. Maar so nie, kan u hom uitkap.”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En as dit dan volgende jaar vrugte dra, goed. Maar as dit nie gebeur nie, kan u dit uitkap.’ ”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En as dit vrug dra, wel; en so nie, dan moet jy dit daarna afkap.

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:9 Die Boodskap (DB)

So nie, as al my harde werk nie help nie, kan u die boom maar uitkap.’”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons volgende jaar vye kry, goed. So nie kan u hom uithaal.’”

Deel
Lees LUKAS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's