Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde.
hulle is elke môre nuut; u trou is groot.
dit is elke môre nuut. U trou is groot.
’n Mens kan altyd op U vertrou. Elke oggend is U maar weer daar.
Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut.
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's