JONA 2:10
JONA 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het met die vis gepraat, en die vis het vir Jona uitgespoeg op die land.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het die HERE die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spuug.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe beveel die Here die vis, en hy het vir Jona op die vasteland uitgespoeg.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het toe die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spoeg.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het met die vis gespreek, en hy het Jona op die droë grond uitgespoeg.
Deel
Lees JONA 2