JOB 6:3
JOB 6:3 Bybel vir almal (ABA)
dan sal dit swaarder wees as die sand by die see. Daarom het ek gepraat voordat ek goed gedink het
Deel
Lees JOB 6JOB 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, dan sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde onbedagsaam.
Deel
Lees JOB 6JOB 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
sou dit swaarder weeg as die sand van die see. Daarom het ek nie gedink wat ek sê nie.
Deel
Lees JOB 6JOB 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want dan sou dit swaarder wees as die sand van die oseane. Daarom is my woorde ondeurdag.
Deel
Lees JOB 6JOB 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want nou sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde verslind.
Deel
Lees JOB 6