YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 6:13

JOHANNES 6:13 Bybel vir almal (ABA)

Die dissipels het die stukkies bymekaargemaak. Daar het twaalf mandjies vol oorgebly nadat die mense van die vyf garsbrode geëet het.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hulle maak toe bymekaar en het twaalf mandjies gevul met brokstukke van die vyf garsbrode wat oorgeskiet het by die wat geëet het.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het dit toe bymekaargemaak. Daar was twaalf mandjies vol met die stukke wat van die vyf garsbrode oorgebly het nadat die mense klaar geëet het.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle het dit toe bymekaargemaak, en twaalf mandjies volgemaak met die brokstukke wat van die vyf garsbrode oorgebly het nadat hulle klaar geëet het.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom het hulle dit bymekaargemaak en twaalf mandjies gevul met die brokstukke van die vyf garsbrode wat oorgebly het vir die wat geëet het.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:13 Die Boodskap (DB)

Die dissipels het dit gedoen en twaalf mandjies nodig gehad om die brood wat oorgebly het in te sit. Dit alles het met die vyf broodjies van die seuntjie begin.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het dit toe bymekaargemaak en twaalf mandjies vol gemaak met oorskietstukke van die vyf garsbrode wat oorgebly het nadat die mense klaar geëet het.

Deel
Lees JOHANNES 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's