JOHANNES 1:49
JOHANNES 1:49 Bybel vir almal (ABA)
Natanael het vir Jesus gesê: “ Rabbi, U is die Seun van God! U is die Koning van Israel!”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Natánael sê vir Hom: Waarvandaan ken U my? Jesus antwoord en sê vir hom: Voordat Filippus jou geroep het toe jy onder die vyeboom was, het Ek jou gesien.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe roep Natanael uit: “Rabbi, U is die Seun van God; U is die Koning van Israel!”
Deel
Lees JOHANNES 1