JOHANNES 1:46
JOHANNES 1:46 Bybel vir almal (ABA)
Maar Natanael het vir hom gesê: “Nasaret? Kan daar uit Nasaret iets kom wat goed is?” Filippus sê toe vir hom: “Kom kyk!”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Filippus het Natánael gekry en vir hom gesê: Ons het Hom gevind van wie Moses in die wet en ook die profete geskrywe het: Jesus, die seun van Josef van Násaret.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Natanael sê vir hom: “Kan daar uit Nasaret iets goeds kom?” “Kom kyk,” het Filippus hom geantwoord.
Deel
Lees JOHANNES 1