JOHANNES 1:39
JOHANNES 1:39 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir hulle: “Kom kyk!” Hulle het gegaan en hulle het die plek gesien waar Hy woon. Dit was omtrent vier-uur die middag. Hulle het daardie hele dag by Jesus gebly.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi — dit wil sê, as dit vertaal word, Meester — waar is U tuis?
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sê toe vir hulle: “Kom saam, dan sal julle sien.” Hulle het toe gegaan en gesien waar Hy tuis gaan. Dit was omtrent vieruur die middag, en hulle het die res van die dag by Hom gebly.
Deel
Lees JOHANNES 1