JOHANNES 1:37
JOHANNES 1:37 Bybel vir almal (ABA)
Die twee dissipels het gehoor wat Johannes gesê het. Daarom het hulle begin om Jesus te volg.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die twee dissipels het hom dit hoor sê en Jesus gevolg.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die twee het hom dit hoor sê en hulle het Jesus gevolg.
Deel
Lees JOHANNES 1