JOHANNES 1:36
JOHANNES 1:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe Jesus by hulle verbyloop, het Johannes betekenisvol na Hom gekyk en gesê: “Kyk, dáár is die Lam van God!”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:36 Bybel vir almal (ABA)
Johannes het gesien Jesus loop verby. Johannes het hard gesê: “Kyk, daar is die Lam wat God vir ons gee!”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en toe hy Jesus sien wandel, sê hy: Dáár is die Lam van God!
Deel
Lees JOHANNES 1