JOHANNES 1:3
JOHANNES 1:3 Bybel vir almal (ABA)
God en die Woord het alles gemaak. God het niks alleen gemaak nie. Hy en die Woord het alles gemaak.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
Deel
Lees JOHANNES 1