JOHANNES 1:21
JOHANNES 1:21 Bybel vir almal (ABA)
Toe vra hulle vir Johannes: “Wie is jy? Is jy Elia?” En hy sê: “Nee, ek is nie Elia nie.” Toe vra hulle: “Is jy die profeet?” Hy het geantwoord: “Nee.”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe vra hulle hom: Wat dan? Is u Elía? En hy sê: Ek is nie. Is u die profeet? En hy antwoord: Nee.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle vra hom toe: “Wie is jy dan? Is jy Elia?” “Nee, ek is nie,” sê hy. “Is jy dan die Profeet?” “Nee!” het hy geantwoord.
Deel
Lees JOHANNES 1