JOHANNES 1:13
JOHANNES 1:13 Bybel vir almal (ABA)
Elke mens het 'n pa, maar die kinders van God het nóg 'n pa. Hulle Vader is God self.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van 'n man nie, maar uit God gebore is.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore.
Deel
Lees JOHANNES 1