JESAJA 41:13
JESAJA 41:13 Bybel vir almal (ABA)
Ja, Ek, julle God die Here, Ek maak julle sterk, Ek sê vir julle: Moenie bang wees nie, Ek help julle.
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek, die HERE jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou.
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou.
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:13 Die Boodskap (DB)
Ek is mos die Here jou God. Ek sal jou hande sterk maak. Ek sê vir jou: Hou nou op om bang te wees. Ek self help jou dan.
Deel
Lees JESAJA 41