GENESIS 2:4
GENESIS 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIT is die geskiedenis van die hemel en die aarde toe hulle geskape is. Die dag toe die HERE God die aarde en die hemel gemaak het
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:4 Bybel vir almal (ABA)
Dit is hoe die hemel en die aarde begin het toe God dit gemaak het. Toe die Here God die hemel en die aarde gemaak het
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit dan is die geskiedenis van die hemel en die aarde toe hulle geskep is. Toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het
Deel
Lees GENESIS 2