GENESIS 2:16
GENESIS 2:16 Die Boodskap (DB)
Hy het ook vir die mens gesê: “Jy is welkom om van al die bome in die tuin te eet.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:16 Bybel vir almal (ABA)
Die Here God het vir die mens gesê: “Jy mag van al die vrugte in die tuin eet
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet
Deel
Lees GENESIS 2