GENESIS 2:14
GENESIS 2:14 Bybel vir almal (ABA)
Die naam van die derde rivier was Tigris. Dit het oos van die land Assirië gevloei. Die naam van die vierde rivier was Eufraat.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die naam van die derde rivier is die Hiddékel. Dit is hy wat oos van Assur loop. En die vierde rivier is die Frat.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die derde is die Tigris wat oos van Assirië verbyloop, en die vierde is die Eufraat.
Deel
Lees GENESIS 2