YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 3:4

EKSODUS 3:4 Bybel vir almal (ABA)

Toe die Here sien Moses kom nader om te kyk, het Hy uit die doringbos vir Moses geroep: “Moses! Moses!” En Moses het gesê: “Hier is ek!”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe die HERE sien dat hy nuuskierig nader kom, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek.

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Here sien dat hy nader kom om te kyk, roep God na hom uit die doringbos: “Moses! Moses!” En hy antwoord: “Hier is ek.”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe die HERE sien dat hy afgedraai het om dit van nader te bekyk, het God na hom geroep uit die doringbos: “Moses! Moses!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe die HERE sien dat hy omgedraai het om te kyk, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy sê: Hier is ek.

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:4 Die Boodskap (DB)

Toe die Here sien dat hy nader kom om te kom kyk wat gebeur, het die Here uit die doringbos met hom gepraat: “Moses! Moses!” Moses het geantwoord: “Dit is ek, ja.”

Deel
Lees EKSODUS 3

EKSODUS 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die HERE sien dat Moses nader kom om ondersoek in te stel, het Hy uit die bos na hom geroep: “Moses, Moses!” “Dit is ek, ja,” het Moses geantwoord.

Deel
Lees EKSODUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's