YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EFESIËRS 5:22

EFESIËRS 5:22 Bybel vir almal (ABA)

Vroue, julle dien die Here, daarom moet julle ook julle mans dien

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

VROUE, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vroue, wees onderdanig aan julle mans, soos aan die Here

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vrouens, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:22 Die Boodskap (DB)

Laat ek eers met die vroue praat. Jy moet die leiding van jou man aanvaar soos ons die leiding van die Here aanvaar.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroue, julle moet aan julle mans onderdanig wees, soos aan die Here.

Deel
Lees EFESIËRS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's