YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EFESIËRS 5:11

EFESIËRS 5:11 Bybel vir almal (ABA)

Julle moenie die dinge doen wat die mense doen wat in die donker lewe nie. Hulle doen dinge wat nie goed is nie. Julle moet vir hulle almal sê dat hulle dinge doen wat verkeerd is.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

en moenie meedoen aan die vrugtelose praktyke van die duisternis nie, maar stel dit eerder aan die kaak.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, moenie deel hê aan die onvrugbare werke van die duisternis nie; stel dit eerder aan die kaak.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En moenie gemeenskap hê met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:11 Die Boodskap (DB)

Bly weg van mense wat in die donker konkel. Niks goeds of blywends kan uit die gekonkel gebore word nie. Waarsku liewer ander mense daarteen deur vir hulle te wys hoe verkeerd hierdie gekonkel is.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en moenie aanhou deelneem aan die nuttelose werke van die duisternis nie. Nee, ont-masker eerder hierdie werke

Deel
Lees EFESIËRS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's