DEUTERONOMIUM 6:4 - Compare All Versions
DEUTERONOMIUM 6:4 ABA (Bybel vir almal)
“Israeliete, julle moet luister, ons God die Here is een Here. Daar is nie nog so 'n Here nie.
DEUTERONOMIUM 6:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hoor, Israel, die HERE onse God is 'n enige HERE.
DEUTERONOMIUM 6:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here.
DEUTERONOMIUM 6:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ LUISTER, ISRAEL, DIE HERE IS ONS GOD, DIE HERE ALLEEN.
DEUTERONOMIUM 6:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoor, Israel, die HERE onse God is een HERE.
DEUTERONOMIUM 6:4 DB (Die Boodskap)
“Israel, onthou altyd dat die Here en net die Here alleen ons God is.
DEUTERONOMIUM 6:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Luister, Israel! Die HERE ons God is die enigste HERE.