2 TESSALONISENSE 3:11
2 TESSALONISENSE 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Ons hoor dat party gelowiges by julle baie lui is. Hulle wil nie werk nie, maar hulle pla altyd vir ander mense.
2 TESSALONISENSE 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons hoor dat sommige onder julle onordelik wandel, dat hulle nie werk nie, maar bemoeisiek is.
2 TESSALONISENSE 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons sê dit omdat ons verneem dat daar mense by julle is wat leeglê, wat self nie werk nie en hulle net met ander se sake bemoei.
2 TESSALONISENSE 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ons het gehoor dat sommige van julle onordelik optree, en nie wil werk nie, maar oral inmeng.
2 TESSALONISENSE 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons hoor dat daar sommige is wat onordelik onder julle wandel en glad nie werk nie, maar besig is.