DEUTERONOMIUM 31:27

DEUTERONOMIUM 31:27 AFR83

Ek weet hoe opstandig en hardkoppig julle is. Terwyl ek nog hier by julle in die lewe is, is julle al opstandig teen die Here, hoeveel te meer nog as ek eers dood is!