Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

DIE OPENBARING 21:24-26

DIE OPENBARING 21:24-26 AFR83

Die nasies sal in die stad se lig lewe, en die konings van die aarde verleen luister daaraan. Die poorte daarvan word gedurende die hele dag nooit toegesluit nie: daar sal nie meer nag wees nie. Die mense sal die luister en die rykdom van die nasies daarheen bring.

Video vir DIE OPENBARING 21:24-26

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 21:24-26