Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

NEHEMIA 9:10

NEHEMIA 9:10 AFR83

en groot, magtige dade gedoen, teen die farao, teen sy amptenare en teen die mense in sy land, want U het geweet dat hulle u volk met minagting behandel het. U het die roem van u Naam groot gemaak, so soos dit vandag nog is.