MARKUS 8:33

MARKUS 8:33 AFR83

Hy het egter omgedraai, na sy dissipels gekyk en vir Petrus berispe. “Moenie in my pad staan nie, Satan,” het Hy gesê, “want jy dink nie aan wat God wil hê nie maar aan wat die mense wil hê.”
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor MARKUS 8:33