MATTEUS 10:34

MATTEUS 10:34 AFR83

“Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie maar die swaard.