LEVITIKUS 9:17
LEVITIKUS 9:17 AFR83
Toe het hy die graanoffer nadergebring en 'n handvol daarvan op die altaar verbrand. Dit was afgesien van die daaglikse brandoffer.