KLAAGLIEDERE 3:24-25

KLAAGLIEDERE 3:24-25 AFR83

Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom. Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra

Versbeeld vir KLAAGLIEDERE 3:24-25

KLAAGLIEDERE 3:24-25 - Ek sê vir myself: Die Here is my lewe,
daarom hoop ek op Hom.
Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop,
vir die mens wat na sy wil vra