KLAAGLIEDERE 2:18
KLAAGLIEDERE 2:18 AFR83
Roep tot die Here, Sion, laat jou trane in strome vloei, dag en nag, moet jou nie rus gun nie, moenie dat jou oë verligting kry nie.