JOB 28:20-21

JOB 28:20-21 AFR83

Die wysheid, waar kom dit vandaan? Waar is die woonplek van die insig? Dit is verborge vir al wat lewe, weggesteek selfs vir die voëls in die lug.