Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JOHANNES 7:14-15

JOHANNES 7:14-15 AFR83

Toe die feestyd al halfpad verby was, het Jesus na die tempel toe gegaan en die mense daar geleer. Die Jode was verbaas en het gesê: “Waar kom hy aan die geleerdheid? Hy het dan geen opleiding gehad nie!”