JOHANNES 16:7

JOHANNES 16:7 AFR83

Tog sê Ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die Voorspraak, die Heilige Gees, nie na julle toe kom nie; maar as Ek gaan, sal Ek Hom na julle toe stuur.
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor JOHANNES 16:7