JEREMIA 15:6
JEREMIA 15:6 AFR83
Jy het My verwerp, sê die Here, jy het al erger geword. Daarom het Ek my hand teen jou uitgesteek en jou verwoes. Ek is moeg daarvan om jou straf te bly herroep.