GENESIS 17:1-2

GENESIS 17:1-2 AFR83

Toe Abram nege en negentig jaar oud was, het die Here aan hom verskyn en vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe naby My en wees opreg! Ek sal my verbond met jou sluit en baie, baie mense uit jou laat voortkom.”

Video vir GENESIS 17:1-2