EFESIËRS 4:1-3,23-24

EFESIËRS 4:1-3 AFR83

Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe.
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

EFESIËRS 4:23-24 AFR83

Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

EFESIËRS 4:1-3,23-24

Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor EFESIËRS 4:1-3,23-24