Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 10:22

HANDELINGE 10:22 AFR83

Hulle antwoord: “Kaptein Kornelius, 'n opregte en godvresende man vir wie die hele Joodse volk hoë agting het, het 'n openbaring deur 'n heilige engel gekry dat hy u na sy huis toe moet laat haal om te hoor wat u te sê het.”