Van die oudste. Aan Gaius, my vriend, wat ek waarlik liefhet.
Lees 3 JOHANNES 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 3 JOHANNES 1:1
3 Dae
Wandel in waarheid en wees lief vir mekaar - dit is die boodskap van die derde brief van Johannes oor hoe om beide die waarheid te ondersteun en valse leraars te hanteer. Reis daagliks deur 3 Johannes terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!