Saul se seun Jonatan het 'n seun gehad met gebreklike voete. Hy was vyf jaar oud toe die tyding oor Saul en Jonatan uit Jisreël gekom het, en die vrou wat hom versorg het, het hom opgetel en gevlug, maar in haar haas het hy geval en so kreupel geword. Sy naam was Mefiboset.
Lees 2 SAMUEL 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 SAMUEL 4:4
15 Dae
Die verhaal van Israel se verhouding met God gaan voort met die bekendstelling van profete aan die lys van hoe God met sy volk verbind. Reis daagliks deur 2 Samuel terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's