1 SAMUEL 13:17
1 SAMUEL 13:17 AFR83
Daar het toe 'n roofbende in drie afdelings uit die kamp van die Filistyne uitgegaan. Die een afdeling het in die rigting van Ofra na die Sualstreek toe gedraai.