1 PETRUS 2:11

1 PETRUS 2:11 AFR83

Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike begeertes toe te gee nie. Dit verwoes net 'n mens se lewe.
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor 1 PETRUS 2:11