Daardie dag sal Ek julle skoonmaak. Dan sal julle regtig skoon wees, vir die eerste keer. Ek sal al die slegte dade van julle afwas, en julle sal nie meer voor die afgode buig en offers aan hulle bring nie. Want Ek sal julle harte nuut maak. Dan sal julle heeltemal anders dink. Ek maak julle van voor af nuut. Ek haal julle ou harte uit wat kliphard geword het van al die slegte dinge wat julle doen. En Ek maak julle heeltemal gehoorsaam aan My. Ek sal daardie dag my Gees in julle laat bly. Hy sal julle leer om gehoorsaam te wees aan wat Ek julle beveel. Dan sal julle doen wat Ek sê. “Dan sal julle weer in die land Israel leef. Dit is die land wat Ek lank terug vir Abraham en Isak en Jakob gegee het. Julle sal my volk wees. En Ek sal julle God wees. Ek sal julle silwerskoon maak sodat julle nie meer slegte dinge sal doen nie. Ek sal aan julle goeie oeste op julle lande gee. Niemand sal meer honger wees in julle land nie.
Lees Esegiël 36
Deel
Vergelyk alle weergawes: Esegiël 36:25-29
5 Days
A new year equals a new beginning and a fresh start. It is a time to reset, refresh, and refocus on what's most important in your life. Having the best year ever starts by knowing you are made new through Jesus. Live new in the new year!
7 dae
Vanaf die uitstorting van die Heilige Gees op Pinksterdag tot Jesus se wederkoms leef ons in die bedeling van die Heilige Gees waar God elke oomblik in en deur ons wil lewe. Het jy ‘n lewende verhouding met die Heilige Gees, ervaar jy sy werking, leiding, gawes en vrug? Hierdie leesplan wil jou help om die wonderlike, kragtige beheer van die Heilige Gees meer in jou lewe te ervaar.
26 dae
Die mense het nie geluister na Esegiël se woorde van waarskuwing om na God terug te keer nie, daarom het hy eerder die apokaliptiese gelykenisse opgetree, en dit het mense se harte deurboor. Reis daagliks deur Esegiël terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
7 Days
It is good to educate ourselves and remember why it is essential to know what Israel is all about. Israel is a miracle. Israel is a picture of God’s faithfulness. Israel is your insurance policy that God is faithful to His promises.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's